The Year 2012 in Pictures
Die Jaar 2012 in Beeld
Stes de Necker
Only in South Africa
Net in Suid Afrika
If a single photo can paint a thousand words, the following photos can paint an entire Bible!
|
Stakers skiet op polisie in Noordwes |
|
Polisie skiet op stakers
|
|
Die polisie moes weereens bontstaan om al die kak in die land te beheer
|
|
Rekenaar-vaardighede ontbreek nog by baie skole |
|
.........en by baie ander |
Many users are still struggling to understand computer language and technology.
Caller: “Eish! Tha printar he is not wêking!”
Customer Service: “What is wrong with it?”
Caller: “Tha mause he is jammed!”
Customer Service: “Mouse? Are you sure it’s a printer, as they don’t come with a mouse?”
Caller: “Eish! I know tha mause and also I know tha printer. I tell you. Tha mause he is jammed!” That’s why the printer he is not wêking!!
Customer Service: “I'm telling you, it can’t be the printer! They don’t have a mouse!”
Caller: “Ookaaay! I send pictha.”
|
Polokwane trots op hulle erfenis |
|
In April het die brandstofprys effens gedaal |
|
ESCOM vorder fluks met die installasie van hulle nuwe kragnetwerke |
|
Mense op die platteland moet nog gewoond raak aan elektrisiteit in hulle huise |
|
Die ooptoilet probleem is egter reeds halfpad opgelos |
|
Assuransie premies het in 2012 die hoogtes in geskiet |
|
Polisie se noodreaksie eenheid behaal groot sukses |
|
Opleiding van een van die polisie se noodreaksie spanlede |
|
Polisieman mik vir die kol; blaas breins weg |
|
Party polisiemanne het in elk geval nie breins wat
weggeskiet kan word nie ......... |
|
........ terwyl dit wil voorkom of ander al geruime tyd breindood is. |
|
Vroue konstabels ontspan na n rowwe nag tuis saam met hulle kerels. |
|
Baie Munisipaliteite sukkel nog met verouderde watersuiwerings aanlegte
|
|
Selfs korrupte avokadopere het gesog geraak |
|
Misdaadbekamping aan die Rand is besig om vrugte af te werp |
|
Polisie beveel aan dat vrouens nie met hulle handsakke in hulle motors bestuur nie |
|
Lees vaardighede bly n groot probleem by die jeug
|
|
Groot vordering is op die gebied van oogkunde gemaak |
|
Rugby word n uitvoerende kuns naas ballet |
|
Toyota was weer een van die lojale borge van die Cheetas
|
|
Misdaad bly een van die betaalendste beroepe in Suid Afrika |
|
In 2012 wen die nageslag van die Stormers die Currybeker |
|
Dagga bly steeds een van Suid Afrika se hoof uitvoer produkte |
|
Sendingwerk aan die Lesotho grens |
|
Minister kortbroek ernstig oor natuurbewaring |
|
Heelwat navorsing is die afgelope jaar gedoen op die gebied van manlike en vroulike plant genetika |
|
Navorsers van die Universiteit van Polokwane besig met veldwerk |
|
Heelwat Geologiese navorsing is ook gedoen oor die ontstaan van die aarde |
|
Geoloe beweer hulle het die oorsprong van "Moeder Aarde" ontdek |
|
Op plantkundige gebied is heelwat navorsing ook gedoen op die gebied van kruisbestuiwing van plante ..... |
|
........ asook die oordrag van genetiese eienskappe na die mens |
|
Drie buitelandse toeriste het Suid Afrika hierdie jaar besoek |
|
Suid Afrika se wilde diere word van die intelligentste ter wereld gereken |
|
n Buitelandse toeris maak kennis met Suid Afrika se groot slurpe |
|
Die klerebedryf moes noodgedwonge by vergrote slurpe aanpas
(Breg gat!) |
|
Tuisnywerhede toon sterk groei |
|
Opleiding in natuurbewaring bly steeds n uitdaging
|
|
Suid Afrika het n besondere koue Julie maand beleef |
|
Die filmbedryf het met rasse skrede vooruit gegaan |
|
Die Cape Argus fietstoer het weereens getoon waartoe ons atlete in staat is |
|
Alternatiewe openbare vervoer word tans ondersoek |
|
Motorists coming to grips with roadworthiness of their vehicles
|
|
Moeders wat op straat borsvoed veroorsaak verkeers opeenhopings |
|
Misdaadbeheer aan die Rand sit nie in elkeen se broek nie |
|
Zuma bereik politieke pubertyd as staatshoof |
|
Helen Zille toon haar groote van inbors |
|
Helen Zille na n dag voor die kameras |
|
Sekere owerhede is nou nog nie seker waar al die plekke op die padkaarte is nie |
|
Die Informele sektor toon groot potensiaal |
|
Groter geleenthede vir blindes geskep |
|
Natuur liefhebbers bly ernstig oor die beskerming van die walvisse aan ons kus |
|
Begrafnisondernemings benut geleenthede optimaal -
|
|
Al hoe meer Staatsamptenare besit deesdae bote |
|
American economy taking a smokebreak |
|
2012 Olimpiese Spele was van besondere betekenis vir Suid Afrika |
|
ANC Jeugliga blokkeer paaie in Noordwes |
|
Julius Malema verkry persoonlike lyfwag-diens van die staat |
|
Julius Malema set the record straight when he declared: "He is a woman" |
|
Besighede verward oor regering se nuwe besigheidsure beleid |
|
Die Minister van Gesondheid wil nou gesondheids waarskuwings op drankbottels ook laat aanbring |
|
Reklame en bemarking bly nog steeds n uitdaging |
|
Die "Verligte" era is vir baie Suid Afrikaners nog vreemd |
|
Seks onderrig op skole werp vrugte af |
|
Renoster stropery het n baie negatiewe uitwerking op Suid Afrika se wildlewe gehad |
|
Digitale TV lei nuwe era in |
|
Suid Afrikaners moet nog gewoond raak aan hierdie nuwe tegnologie |
|
Lugmag neem nuwe univorm in gebruik |
|
Ongelukkig het nog n lugredery sy (haar) gat gesien |
|
Grondeienaarskap bly n netelige kwessie
|
|
Die ANC beplan n nuwe Kabelspoor vir Kaapstad. |
|
Suid Afrika bekom nuwe vloot vaartuig vir die beskerming van ons kuslyn
|
|
SAL skaf nuwe langafstand Boing aan |
|
Oud Generaal se boek "Ons was daar" verskyn op die rakke |
|
Letsels van die jarelange bosoorlog nog steeds sigbaar
FOTOS VAN DIE JAAR 2012 !
|
En die wenner is!.........................
|
ANC Lede luister aandagtig na die 2012 Begrotingsrede |
No comments:
Post a Comment